2010
05.19

Ek het ‘n ruk gelede persoon teĆ«gekom wat voorheen as ‘n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van ‘n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met ‘n hele aantal ander blanke kundiges.

Wat was hierdie persoon en die persoon se kollegas se “oortredings” wat tot hul ontslag gelei het?

Hulle het twee foute gemaak. Hulle het eerstens vrae gevra oor ‘n hoogs onreĆ«lmatige tender vir miljoene rande wat toegestaan is aan ‘n twyfelagtige maatskappy wat slegs drie maande lank bestaan het toe die tender toegeken is. Miljoene rande se nuttelose sagteware is onder andere aangekoop met my en jou, die belastingmelkkoeie, se geld. Hul tweede fout was uiteraard om blanke velle te gehad het in ‘n Azaniese staatsdepartement. Laasgenoemde sal uiteraard slegs vir kort rukkies geduld kan word as daar regtig ‘n krisis is. Sodra hul kundigheid egter die krisis opgelos het, sal die normale proses van etniese reiniging weer hervat word.

Die hoofinformasiebeampte van Cipro is ene Michael Twum-Darko. Sy van is terloops ‘n skitterende stuk nominatiewe determinisme. Daar is derduisende blanke kundiges in Suid-Afrika, maar hierdie knaap is vanaf iewers in donkerste Afrika ingevoer – Ghana as ek dit nie mis het nie. Bid jou aan: so ‘n obsessie het die Azaniese regime met rassistiese transformasie, dat hulle om die dood nie ‘n blanke sal aanstel nie, en eerder ‘n onbekwame vermeende skelm soos Twum-Darko sou invoer.

Toe die blote blankes in Cipro die vermetelheid het om te begin vrae vra oor Twum-Darko en die hoofbeampte, Keith Sendwe, se manewales en die blatant-bekookte tender, is hulle in die pad gesteek, maar nie voordat hulle van rassisme beskuldig is deur beide Sendwe en Twum-Darko nie. Dit kan slegs in die Azaniese piesangrepubliek met sy haat vir blankes gebeur: ‘n Ghanees, Twum-Darko, word uitgevang, en sy eerste skuif is om die rassekaart te speel, die Suid-Afrikaners van rassisme te beskuldig, en daardie ongerieflike blankes wat sulke moeilike vrae vra, te ontslaan.

Alhoewel daar tans ‘n storm rondom beide Sendwe en Twum-Darko se koppe woed, is ek onder geen illusie dat daar iets van gaan kom nie. Inteendeel; gegewe hoe verrot die kriminele kakistokrasie van die ANC-regime is, sal ek nie verbaas wees as bevorderings vir hierdie twee skuimsuiers wink nie.

No Comment.

Add Your Comment

Comments are closed.